Tuin

'n Japannese tuin in San Francisco, V.S.A.

'n Tuin is 'n beplande ruimte, gewoonlik buite, wat opsy gesit is vir die verbouing, vertoon en genot van plante en ander vorme van die natuur. Die enkele kenmerk wat selfs die wildste wilde tuin identifiseer, is beheer. 'n Tuin kan beide natuurlike en kunsmatige materiale insluit.[1]

  1. "Garden". (Online). 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne